RYK SCHOONRAAD REEKS - PRONK BOEKE
Lees gerus die verhale van Ryk Schoonraad se avonture in die wilde weste. Saam met sy getroue hond Napoleon het hy sy hande behoorlik vol met veediewe en ander skurke. Dan is daar natuurlik altyd 'n mooi dame ook wat hy uit die verknorsing moet red.
1. Die rooi klippies van Tandberg - Meiring Fouche (1962) 2. Vreemde vrou in die wildernis - Meiring Fouche (1962)